STOET DIERE TE KOOP
______________________________________________


______________________________________________

Terme en Voorwaardes geld
Die diere wat op hierdie webblad geadverteer word, word nie onder die beskerming van die Genootskap verkoop nie. Die Genootskap, sy Raad, agente en/of werknemers aanvaar geen verantwoordelikheid of aanspreeklikheid vir die inhoud van die advertensie of diere wat geadverteer en/of te koop aangebied word, of enige transaksie aangegaan, insluitend skade en/of verlies wat gely is as gevolg van sodanige advertensie of reaksie op die advertensie nie. Enige transaksie aangegaan na aanleiding van ‘n advertensie, word as 'n privaat transaksie tussen die verkoper (adverteerder) en die koper beskou. Kopers moet dus alle nodige voorsorg tref met betrekking tot sulke transaksies.

 

2025  /  Nguni Beestelersgenootskap van Suid-Afrika  /    Webblad Terme & Voorwaardes